Opdateer: 21 Junie 2011

My Familie blog


Ons gesin.
Ek en Annemarie met ons kinders, Mari en Johan.

 

FAMILIE JOERNAAL 1

 

 

German Barkhausen Genealogy

 

Historiese metode soos op
skool onderrig met genealogie
voorbeelde.






Vlieghengel in die Karringmelkspruit op die plaas Ossa in die Lammergeyer natuurreservaat.

Ek en JC doen Landrover se 4X4 opleiding
AL ONS GUNSTELING WEGBREEK PLEKKE
.

Besoeke aan webblad sedert
Maart 2010

Kontakbesonderhede:

Akkerboomstraat 4
ZwartkopX4
Centurion 0157

Sel nr. 0832742840

johan at barkhuizen co za (huis)

Die spasie na johan en die at/ @ is net om epos jagters op die internet te probeer flous.

Transformative learning theory
Transformatoriese leerteorie

Tydens my M.Ed studies by die RAU het ek 'n kwalitatiewe studie gedoen oor 'n volwasse leerteorie. Lees die artikel daaroor wat in die "Tydskrif vir Opvoedkunde" verskyn het.

During my M.Ed Studies at the Rand Afrikaans University, I did a qualitative study on transformative learning in a social-political context.
Read the article

Voëls: Ons stoeplys
Ek gaan binnekort die lys voltooi met al 48 spesies voëls wat al in ons tuin - of eerder, van ons "stoep" af gesien is.


 

www.barkhuizen.co.za
Kopiereg word voorbehou op alle inligting